See oor Ascention day

See oor Ascention Day

 

What an experience!! van tente opslaan tot windkapsels maak,
Toe maak ons kampvuur
Word wakker van die geklap van branders
Reen langs die kus,
Struggle om vuur aan die brand te hou,
Kampvuurtjie lietjies tot ou nag
Tipsy van sheri drink
lyk haar kop hak uit
Marchmellos toast tot heerlike etes met net die nodige kos
lekker slaap
mediteer langs die see
Skurf raak vir lui mense,
geheime wat verklap word
nuwe vriendskaps bande word gevorm,
baie lag en gat vat vir mense se voute, hy val 3 sekondes lank
en ons lag 3 ure lank
vrouens wat gevra word sme,, sme,, sme
sand tussen die tone,
en san tussen die lakens
swem tussen die branders en lag vir die vreemdes wat sout water proe,
sand kasteeltjies wat LUG kasteeltjies kon wees
Debates van allerande topics
Ratings hoe ons oggend looks lyk
hare word nie gekam nie, borsel tande met 'n stompie,
See rowers bel en Land rowers word verlang
Dis die Christus kind se opstanding vir 'n nuwe lewe, Juig wat ons leef en leer nog!!
Eensaamheid word her roep as die mis weer dael,
Tresure Island wat nerens op 60seconds,
maar van ons voel soos LOST characters vani t.v.
Vulgere taal klink so lustig en sappig en Hy lag die polisie uit
op pak, op pak tyd!! ja vandag nog.
Dit was dit".

More Like This

Recent Posts by Rene Sept.

Comments

In order to comment on BlogHer.com, you'll need to be logged in. You'll be given the option to log in or create an account when you publish your comment. If you do not log in or create an account, your comment will not be displayed.